Welkom by
Vredenheim Akademie
Gr. RRR - R
Kontakbesonderhede:
Minda Joubert
Nommer: 083 442 0084
E-posadres: akademie@vredenheim.co.za
Skoolfonds:
- 5 dae per week: R43 000.00 per jaar OF @R3 980 per maand x 11 maande
Eerste betaling in Desember van voorafgaande jaar
- 4 dae per week: R37 000.00 per jaar OF @R3 400 per maand x 11 maande
Eerste betaling in Desember van voorafgaande jaar
- 3 dae per week: R30 000.00 per jaar OF @R2 800 per maand x 11 maande
Eerste betaling in Desember van voorafgaande jaar
Deposito betaalbaar vir 2025 inskrywings: R2 500
Bankbesonderhede:
Naam: Vredenheim Akademie
FNB
Rekeneningno.: 63078147551
Takkode: 210554
Nasorg:
- R100 per dag (13:00 - 17:30), geen versnapering
- R125 per dag (13:00 - 17:30), ligte versnapering ingesluit
Vakansiesorg:
- R150 per dag (7:00 - 17:30), geen versnapering
- R175 per dag (7:00 - 17:30), ligte versnapering ingesluit
Daaglikse aktiwiteite:
07:00 – 07:45 Aankoms en vryspel binne/buite
08:00 – 08:40 Groettyd, register, nuus, Bybel & weerkaart
08:40 – 08:50 Toiletroetine
08:50 – 09:20 Verversings
09:20 – 09:50 Tema-bespreking
09:50 – 10:50 Buitespel
10:50 – 11:50
Skeppende aktiwiteite & selfstandige stasierotasies (Dinsdae en Donderdae)
Musiek (Woensdae)
Grootmotoriese stasies (Maandae)
Bak en brou (Vrydae) & selfstandige stasierotasies
11:50 – 12:05 Buitespel (asemskep)
12:05 – 12:35 Storietyd
12:35 – 13:00 Leerders vertrek
Nasorg:
13:00 - 17:30