• Wes-Kaap Mini-Kongres

    20 - 22 Oktober 2026
  • Image field 111
  •  

    Wes-Kaap

    Mini-Kongres

     

    Van strategieë tot sukses.

    Praktiese, vakgerigte opleiding vir

    onderwysers van graad R tot 12.

     

    DRIE DAE. DRIE FOKUS AREAS.

     

    Datum: 20 tot 22 Oktober 2026

    Tyd: 14:00 - 17:20

    Waar: Laerskool Drakenstein

    Adres: Muscadel, Denneburg, Paarl, 7646

    Kostes: Gratis

     

     

     

  • Wes-Kaap Mini-Kongres

    Wes-Kaap Mini-Kongres

    20 - 22 Oktober 2026
  • Registrasie-instruksies:

    Tik asseblief jou skoolnaam hieronder in.

    Indien jou skool nie op die aftreklys beskikbaar is nie, maak asseblief seker om dan heelbo op die lys op "My skoolnaam verksyn nie hier nie" te klik en voltooi die res van die vorm soos verlang.

  • Kies jou skoolnaam op die lys:*
  • Skooltipe:*
  • Format: (000) 000-0000.
  • Kies die opsie wat jou posisie by die skool die beste beskryf:*
  • Vakke wat jy aanbied:*

  • NEEM KENNIS VAN DIE VOLGENDE:

     

    Die minikongres sal bemark word as gratis, met die voorwaarde dat die persoon, en of die skool, verantwoordelik sal wees vir die minikongres-bywoningskoste indien die persone nie opdaag nie, of nie ‘n ander personeellid as plaasvervanger stuur nie. Sodoende kan ons onnodige uitgawes verminder. Kostes beloop R320 p.p.

  • NEEM KENNIS:

    Kies asseblief die dae wat jy gaan bywoon.

     

  • Mini-Kongres:
  • Should be Empty: