• ONNIEVEERDER SKOOLHOOFKOMPETISIE 2025

    ONNIEVEERDER SKOOLHOOFKOMPETISIE 2025

    . 
  • Image field 213
  • 'n Hoof speel 'n sleutelrol in die kweek van 'n kultuur van innovasie in hul skole.

     

    As jy jou Skoolhoof wil nomineer vir die Onnieveerder Skoolhoofkompetisie voltooi asseblief die vorm hieronder.

     

    Nominasies sluit 10 September 2025 

  • NOMINEERDER BESONDERHEDE:

    Voltooi jou besonderhede hieronder.
  • Nomineerder besonderhede:*

  • Ek wil graag ons Skoolhoof nomineer vir die Onnieveerder Skoolhoofkompetisie van 2025:

  • SKOOLHOOF BESONDERHEDE:

  • Skoolhoof se besonderhede:*

  • Kriteria vir die nominering van jou Skoolhoof:

    1) Skep professionele ruimte vir onderriginnovasie:
    Die hoof skep 'n omgewing waarin onderwysers aangemoedig word om die kurrikulum te innoveer.

    2) Voorsien hulpbronne en ondersteuning vir innovasie:
    Bied die nodige hulpbronne en ondersteuning aan onderwysers om innovasie aan te moedig.

    3) Skep geleenthede vir professionele ontwikkeling:
    Daar is ruim geleentheid vir onderwysers om professioneel te groei en ontwikkel.

  • Should be Empty: