SOS LIDSKOOL REGISTRASIE 2025 Logo
  • Baie Welkom by die SOS!

    Om jou skool as 'n SOS-Lidskool te registreer is nou so maklik soos 1, 2, 3!

    Lees asseblief deur die onderstaande stappe: 

    1. Vul die aanlyn registrasievorm in.

    2. Sodra jy die onderstaande registrasievorm voltooi het sal jy onmiddellik per e-pos ‘n proforma-faktuur ontvang.

    3. Nadat ons die bewys van betaling ontvang het, sal u 'n e-pos ontvang met 'n koeponkode asook instruksies, wat dan u verantwoordelikheid sal wees om onder u onderwysers te deel vir toegang tot die Wolkskool platform en SOS Raadsale.

     

    Raadsale is slegs toeganklik vir onderwysers.

    Geen leerders kry toegang tot hierdie afdeling nie.

     

  • Neem asseblief kennis, indien jy nie 'n e-pos ter bevestiging van hierdie registrasie ontvang nie, kyk asseblief eers in jou pespos.

    Doen navraag by admin@skole.co.za indien jy dit steeds nie gevind het nie.

  • SOS LIDSKOOL REGISTRASIE 2025

  • GENOMINEERDE KONTAKPERSOON SE BESONDERHEDE:

    Die persoon wat die registrasie behartig:
  • SKOOLBESONDERHEDE:

  • Die inligting wat jy deel, sal streng vertroulik hanteer word en slegs gebruik word vir die doel van rekordhouding en kliëntediens, verder verseker die SOS jou dat alle inligting beskerm sal word.

  • Neem asseblief 5 minute om jou skoolbesonderhede na te gaan om te verseker dat die SOS die mees akkuraatste data van u skool het.

  • SKOOLHOOF EN SKOOLBESTUUR BESONDERHEDE:

  •  
  • SKOOLSTATISTIEKE:

  •  
  • SKOOLPAKKETTE

  • Neem asseblief kennis van die volgende:

    Die onderstaande tariewe is PER SKOOL, en nie per lid nie.


    Maak asseblief seker dat u die korrekte opsie kies, aangesien veranderinge aan foutiewe fakture ongelukkig 'n 10% hanteringsfooi tot gevolg sal hê.

     

    Na die voltooiing van die vorm sal u 'n proforma-faktuur ontvang.

    Fakture sal aan die einde van die maand waarop die betaling ontvang is, aan u gestuur word.

  • prevnext( X )
    Skoolpakket opsies: Product Image
    Skoolpakket opsies:
     FreeZAR
      
    Kleuterskool-pakket opsies: Product Image
    Kleuterskool-pakket opsies:
     FreeZAR
      
    Total
    0,00ZAR
  • Should be Empty: