ONNIEVEERDER SKOOLHOOFKOMPETISIE 2024 Logo
  • ONNIEVEERDER SKOOLHOOFKOMPETISIE 2024

    ONNIEVEERDER SKOOLHOOFKOMPETISIE 2024

    . 
  • 'n Hoof speel 'n sleutelrol in die kweek van 'n kultuur van innovasie in hul skole.

     

    As jy jou Skoolhoof wil nomineer vir die Onnieveerder Skoolhoofkompetisie voltooi asseblief die vorm hieronder.

     

    Die Sluitingsdatum vir die kompetisie is 5 Oktober 2024.

  • NOMINEERDER BESONDERHEDE:

    Voltooi jou besonderhede hieronder.

  • Ek wil graag ons Skoolhoof nomineer vir die Onnieveerder Skoolhoofkompetisie van 2024:

  • SKOOLHOOF BESONDERHEDE:


  • Kriteria vir die nominering van jou Skoolhoof:

    1) Skep professionele ruimte vir onderriginnovasie:
    Die hoof skep 'n omgewing waarin onderwysers aangemoedig word om die kurrikulum te innoveer.

    2) Voorsien hulpbronne en ondersteuning vir innovasie:
    Bied die nodige hulpbronne en ondersteuning aan onderwysers om innovasie aan te moedig.

    3) Skep geleenthede vir professionele ontwikkeling:
    Daar is ruim geleentheid vir onderwysers om professioneel te groei en ontwikkel.

  • Should be Empty: