• AFRIKAANSE SKOLEVERKLARING

    AFRIKAANSE SKOLEVERKLARING

  • 22 Augustus 2024

    Afrikaanse skole staan sentraal tot die volhoubaarheid van Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Sonder Afrikaanse skole wat die hoogste gehalte onderrig bied, is daar nie ʼn toekoms vir die Afrikaanse gemeenskap in Suid-Afrika nie.

    Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) beoog om die volgende tien kernpunte as die grondslag vir gesprek met die regering en belangegroepe te gebruik. Jou ondersteuning versterk ons vermoë om in die belang van Afrikaanse onderwys op te tree.

    1. Afrikaanse skole moet ons kinders voorberei om te floreer in ʼn snel veranderende, internasionaal mededingende toekoms waarin hulle vry, veilig en voorspoedig kan wees.
    2. Deur moedertaalonderrig bevorder Afrikaanse skole nie net akademiese vermoë nie, maar word sosiale identiteit en kulturele selfvertroue van kinders gebou om te wees wie hulle is, en nie per definisie geëtiketteer te word as rassisties en uitsluitend nie. Afrikaanse skole moet nie slegs deur die wet toegelaat word nie, maar aktief deur die regering ondersteun en bevorder word. So kan negatiewe regte van Afrikaanse skole in positiewe regte omskep word.
    3. ...
    • Lees die volledige Afrikaanse skoleverklaring hier 
    • End 
    • Should be Empty: