Beste Kollega
Nadat jy die vorm voltooi het, sal jy direk na Die Wolkskool-platform geneem word om jou eie profiel te gaan skep - jy kry 'n gratis proeftydperk van 3 dae.
BAIE BELANGRIK: Op Die Wolkskool by die "Kies jou skool"-veld, tik "SON-LID" in en kies daardie opsie as jou skool (SON-Solidariteit Onderwysernetwerk)
Nadat ons jou data verwerk het, verval die 3-dae-proeftydperk, en jou profiel se "opbetaalde datum" word dan 'n toekomstige datum, mits jou Solidariteit-lidmaatskap aktief is.
Sommige van ons e-posse beland dikwels in die ontvanger se"spam" leer.
As dit gebeur, stoor asseblief die e-posadres as 'n kontak om te verseker dat jy nie toekomstige kommunikasie misloop nie.
Indien jy probleme ervaar met jou Wolkskool-profiel, lees asseblief deur ons gereelde vrae en antwoorde blad:
Wolkskool gereelde vrae